Ruim 210 Classic met 'n Sterk 200 EFI Mercury-motor aan vir SLEGS R159900 Die Classic bied jou die volgende: Gediens en sterk 200 hp motor Lae ure van 275 Garmin Fish Finder Klank Nuwe Bekleedsel Ruim "Cocktail" Tafel Ski-luik "Buoyancy" sertifikaat Papier is in orde Alles vir R159 900 T's & V's geld Skakel gerus - Celeste 081 040 0243
ZAR159,900